Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
R 1 600 000
Hierdie oulike 2 slaapkamer woning met 'n groot loft vir ekstra slaapplek, is nou te koop vir die persoon wat smag na 'n wegbreekplek in die bos waar rus en vrede 'n gegewe is. Die eiendom is gelee teen die groenstrook area en die ideale wegkruipplek om te om ontspan. Die woning bied u ''n oopplan sitkamer/eeetkamer, kombuis, 2 slaapkamers en 'n enkel badkamer met stort, wasbak en toilet. Die loft het meer as genoeg spasie vir twee dubbelbeddens of 4 enkelbeddens. Daar is 'n lapa en 'n plonspoel vir laatmiddag kuiers vanwaar u die pragtige sonsondergang sal kan waarneem. Die houtdek word tans restoureer en daar is ook spasie vir 'n boma area en ook plek vir parkering. Met 'n bietjie liefde en aandag kan hierdie eiendom omskep word in 'n pragtige wegkruip bos huis waar u Kranspoort se omgewing ten volle sal kan geniet en waardeer. Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam en reservaat. Hier loop wild tussen die woonhuise rond en kan kinders met fietse in strate gaan ry of die bosveld omgewing verken of gaan visvang by die Kranspoort Spruit, sonder enige bekommernis van ouer kant. Kranspoort bied aan inwoners 4x4 roetes, staproetes, 'n 9 Putjie gholfbaan, Diskgolf, 'n Klubhuis waar etes by Die Kombuis bestel kan word, 'n Pro Shop, verskeie restaurante in die omgewing, 'n gemeenskapskerk, stooreenhede, die gewilde Moot Restaurant oorkant die ingang van Kranspoort, asook die Damwal slaghuis, winkel, vulstasie en Mossienes kwekery. Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie splinternuwe eiendom te besoek.
Estimated monthly repayment
R 15 109
on a R 1 440 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Listed by
Grace Erasmus
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 778 000
West Acres Ext 49
PlotR 1 750 000
Likweti Bushveld Farm Estate
HouseR 1 515 000
Witbank Central (emalahleni Central)
PlotR 1 580 000
Alkmaar
HouseR 1 150 000
Kingsview Ext 1
HouseR 1 779 000
White River Central
HouseR 1 500 000
Witbank (emalahleni)
PlotR 1 720 000
Bankenveld