Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Eland 2, Kleinfontein Ah, Pretoria Far East, Gauteng
R 2 475 000
Three Bedroom House for sale Moderne drieslaapkamer huis te koop in die Wildspark in Kleinfontein. Hierdie eiendom het ''n prag uitsig en stoep waar mens rustig kan raak na ''n dag se werk en die natuurskoon waardeer en die wild lewe besigtig. Die moderne huis is perfek vir ''n jong gesin, of afgetrede mense wat smag na rus en vrede. Die eiendom het drieslaapkamers, drie badkamers, waarvan twee slaapkamers on-suite is. Die huis het ''n groot oopplan kombuis, eetkamer en woonarea, wat uitloop op ''n groot dek. Daar is ook ''n aparte waskamer. Die eiendom het ''n groot dubbel motorhuis met 2.4 meter hoe deure, 8 meter lang afdak, wat groot genoeg is vir ''n karavaan sleepwa asook ''n groot solder bo die motorhuis asook nog ''n vertrek wat maklik in ''n vierde slaapkamer kantoor omskep kan word. Die solder is tans ingerig vir ''n tuis gimnasium.Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid. Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 23 372
on a R 2 227 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Eland 2, Kleinfontein Ah, Pretoria Far East, Gauteng
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 66% above comparable 3-bed houses for sale in Kleinfontein Ah
Based on 11 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Thabo Taylor
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 2 729 400
The Orchards
HouseR 2 200 000
Highveld
HouseR 2 299 000
Ferndale
HouseR 2 500 000
Edenvale
Flat / ApartmentR 2 950 000
Waterfall Hills Mature Lifestyle Estate
HouseR 2 987 700
Kempton Park Central
HouseR 2 499 000
Ninapark
PlotR 2 800 000
Sonnedal Ah