Find it.Tour it.Trust it.














House1 / 15Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
28 Olienhout Straat, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
R 1 495 000
Drie slaapkamer huis met twee badkamers te koop in Kleinfontein. Hierdie prag eiendom is die iedeale gesinswoning, met baie ingeboude kaste , n oopplan leefarea / eetkamer en 'n kombuis. Die stoep by die kombuis is toegebou wat baie gerieflik dien as 'n waskamer. Die eiendom het ook 'n heerlike toegeboude sonstoep. Daar is 'n dubbel motorhuis, groter as standaard, daar sal met gemak twee voertuie kan inpas asook 'n waentjie / karavaan. Kleinfontein is 'n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in 'n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is 'n aandeleblokskema en voornemende kopers moet 'n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet 'n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied 'n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersiële eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Estimated monthly repayment
R 14 118
on a R 1 345 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
28 Olienhout Straat, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Kleinfontein Ah
Based on 11 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
David Hadebe
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
Flat / ApartmentR 1 299 000
Kyalami
HouseR 1 299 999
Klippoortje
HouseR 1 170 000
Fochville
HouseR 1 495 000
Oakdene
PlotR 1 800 000
Vosloorus Ext
HouseR 1 150 000
Bassonia
HouseR 1 066 913
Emdeni
HouseR 1 147 513
Windmill Park