Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 2 650 000
Luukse , lae onderhoud huis met uitsig oor die groot inheemse bome langs die golfbaan , 'n woning toegerus soos min (off the grid!) Hierdie pragtige en goed beplande 3 slaapkamer huis met 2 badkamers (1 en-suite) , kuier stoep, moderne oopplan kombuis, dubbel garage met dubbel afdakke bied gemak, styl en moderne selfonderhoudende leefstyl in ’n rustige omgewing wat grens aan ’n pragtige inheemse boomryke gebied en golfbaan. Wanneer jy by die voordeur instap, word jy verwelkom deur ’n ruim uitleg waar die eetkamer aan die linkerkant en die sitkamer aan die regterkant gelee¨ is. Die huis vloei na ’n ruim oopplan kombuis en TV-kamer wat uitloop na ’n stoep – ideaal vir ontspan en kuier terwyl jy die pragtige tuin en natuurskoon geniet. ’n Gang lei na die slaapgedeelte waar twee gerieflike slaapkamers langs mekaar gelee¨ is, met ’n netjiese gastebadkamer. Die hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste, is ruim en beplan met ’n ekstra klein kamer area wat perfek gebruik kan word as ’n studeerkamer, naaldwerkkamer of hobbyruimte en dit bevat ook 'n ruim stort. Die hoofslaapkamer beskik ook oor ’n en-suite badkamer met bad, toilet en wasbak. Die buite-area bied ’n pragtige, goed versorgde tuin wat direk grens aan die golfbaan – ’n rustige en asemrowende natuurtoneel reg by jou huis. Hierdie eiendom bied ook uitstekende praktiese en moderne kenmerke: • Dubbele afdak en 2 garages • 44 sonpanele, 16kVa inverter en 3 lithium batterye • 300L songeiser • 220m boorgat met watersuiweraar • 2 x 5000L watertenks met UV-ligte • Waterverkoeler • Outomatiese besproeiing met timer • Easyview sekuriteitskameras en alarmstelsel Hierdie huis kombineer luukse leefstyl, energie-onafhanklikheid en pragtige natuurskoon – ’n seldsame geleentheid vir die koper wat waarde heg aan gemak, sekuriteit en volhoubare lewe. Terwyl alle pogings aangewend is om die akkuraatheid van die inligting wat verskaf is te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie verantwoordelik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en behoort onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer te word.
Estimated monthly repayment
R 25 025
on a R 2 385 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Fair-value check
Priced highPriced 92% above comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 79 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Hendrik Motaung
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 2 890 000
Aquapark
HouseR 2 500 000
Tzangeni
HouseR 2 500 000
Flora Park
HouseR 2 500 000
Aquapark
HouseR 2 600 000
Flora Park
HouseR 2 120 700
Ivy Park
HouseR 2 940 000
Fauna Park
HouseR 3 000 000
Chroompark