Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
44 Vinkstreet, Kleinfontein Ah, Pretoria Far East, Gauteng
R 1 750 000
Five bedroom house for sale in Kleinfontein 1 Ha hoewe te koop met ''n vyfslaapkamer Huis in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap. Die Prag eiendom het 5 Slaapkamers, 3 badkamers, oopplan leefarea met ''n vuurhert vir die koue wintersaande. Die kombuis is ook oopplan met ''n aparte opwaskamer. Daar is ''n 5.5KV Sonkrag stelsel asook ''n sonkrag waterverhitter. Daar is ''n reeds gevestigde groente tonnel, varkhokke en hoenderhok. Die eiendom het ''n dubbel motorhuis en buite stoorkamers wat baie maklik in ''n woonstel omskep kan word. Die hoewe het 232 vrugtebome insluitend pekanneute, amandels, sitrus, olywe , perskes, appels en pere en is onder besproeing. Daar is ''n heerlike kuier area onderdak met ''n ingeboude braaier.Kleinfontein is ''n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeveer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volks mense bly in ''n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is ''n aandeleblokskema en voornemende kopers moet ''n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied ''n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersile eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog.Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid. Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 16 526
on a R 1 575 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
44 Vinkstreet, Kleinfontein Ah, Pretoria Far East, Gauteng
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Listed by
Nomvula Reddy
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 2 200 000
Highveld
HouseR 1 990 000
Strijdompark
PlotR 1 800 000
Vosloorus Ext
HouseR 1 299 999
Klippoortje
Flat / ApartmentR 1 670 000
Menlo Park
HouseR 1 972 950
Pimville Zone 2
HouseR 1 495 000
Oakdene
Flat / ApartmentR 1 299 000
Kyalami