Find it.Tour it.Trust it.





















House1 / 22Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
R 1 587 000
Sien u kans om 'n bouprojek oor te koop en te voltooi? 'n Projek om aan te pak na eie smaak, keuse van afwerking en hierdie bouprojek te omskep in 'n pragtige woonhuis met 4 slaapkamers, 4 en-suite badkamers, 'n groot oopplan kombuis met aparte opwasarea, 'n familie kamer, onthaalarea, eetkamer, swembad en boma area met 'n dubbel motorhuis. Die uitsig vanaf die leefarea en onthaalarea is pragtig, en sodra die bos weer lowergroen draai na die reen, gaan hier heerlik geswem en gekuier word in Kranspoort se warm Somers. Groot gedeeltes van die projek is reeds betaal en sal al die nodige dokumentasie en goedgekeurde planne aan die koper oorhandig word om die projek te voltooi. Kranspoort is enig en uniek in soort en die Kranspoort leefstyl word al hoe meer gewild. Kranspoort is bekend vir sy veiligheid, vriendelike mense, rustige omgewing en goeie instandhouding en beheer deur die Kranspoort Eienaars Komitee. Kranspoort is beslis 'n plek waar mens kan asem haal en ontspan, weg van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar. Kontak my gerus vir meer inligting.
Estimated monthly repayment
R 14 987
on a R 1 428 300 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Good valuePriced 50% below comparable 4-bed houses for sale in Kranspoort
Based on 18 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Mpho Naidoo
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 778 000
West Acres Ext 49
PlotR 1 750 000
Likweti Bushveld Farm Estate
PlotR 1 720 000
Bankenveld
HouseR 1 515 000
Witbank Central (emalahleni Central)
HouseR 1 150 000
Kingsview Ext 1
HouseR 1 779 000
White River Central
PlotR 1 580 000
Alkmaar
HouseR 1 500 000
Witbank (emalahleni)