Find it.Tour it.Trust it.



































House1 / 36Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
275 Korhaan Street Gholfpark, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 290 000
Eksklusiewe alleenmandaat! Hierdie goed versorgde 3-slaapkamer woning bied gerieflike, moderne leefstyl met uitstekende ekstra’s en energiebesparende kenmerke! Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan die 3de slaapkamer sy eie wasbak en toilet het – ideaal vir gaste, ’n tiener of selfs ’n tuiskantoor. Die oopplan sit- en eetkamer skep ’n ruim en uitnodigende atmosfeer vir die hele gesin. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof en genoeg ingeboude kaste vir al u bergingsbehoeftes. Lugversorgers in 2 slaapkamers sowel as die sitkamer sorg vir gemak gedurende warm somersdae. Buite vind u ’n heerlike sonstoepie waar u rustig kan ontspan, 'n onderdak patio met ingeboude braai vir gesellige kuiers, asook ’n dubbelmotorhuis waarvan een deur 'n elektriese motor het. Daar is ook ’n skadunetafdak vir 3 voertuie. Die woning bied uitstekende waarde met: 6 dubbele solar panele 5.5kVA Inverter Solar geyser Solar ligte reg rondom huis 5000Lt Watertenk met drukpomp Vir ekstra gerief is daar wasmasjienkoppelings in die motorhuis. Hierdie is die ideale huis vir ’n gesin wat gerief, praktiese leefruimte en moderne energiebesparing soek in die gewilde Golfpark area. Kontak ons vandag nog om ’n besigtiging te reël!
Estimated monthly repayment
R 12 182
on a R 1 161 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
275 Korhaan Street Gholfpark, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
TownhouseR 1 399 000
Thornhill
HouseR 1 590 000
Mahlasedi Park
HouseR 960 000
Mookgopong
HouseR 1 400 000
Impala Park
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 500 000
Annadale
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
HouseR 1 650 000
Thabazimbi