Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kleinfontein Ah, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
R 890 000
Kleinfontein is ’n unieke plattelandse kultuurdorp waar veiligheid, ’n vreedsame leefstyl, dienslewering en ’n skoon omgewing eerste gestel word. Sekuriteit sluit ’n omheining om die dorpie, streng toegangsbeheer, veiligheidskameras en patrollies in. Die dorpie bied verskeie moderne geriewe en is binne 20 minute van groot stadsbesigheidssentrums, terwyl Rayton minder as 10 km weg is — albei bereikbaar via ’n teerpad. Moderne geriewe sluit in: • Dokterspraktyk en apteek. • Winkels. • Groot gemeenskaplike swembad. • Rugbyveld en tennisbane. • Visvanggeriewe en ’n natuurreservaat. • ’n Aftreeoord waarop die gemeenskap trots kan wees. Hierdie spesifieke huis in Kleinfontein is met sorg gebou en uitstekend instand gehou. Dit bied nie net die gewone oopplan uitleg wat ’n mens van ’n twee slaapkamer, twee badkamer huis met ’n aparte een slaapkamer woonstel en tuin sou verwag nie, maar ook ekstra voordele: Selfonderhoudende krag: • 6 × 550 W sonpanele. • 5 kW sonkrag inverter. • 5 kW sonkrag battery. • Sonkrag geiser. • Gasstoof. Water: • Buite netwerk watervoorsiening direk vanaf Kleinfontein se sterk, konstante fontein van skoon water wat gereeld getoets word. • Watervoorsiening is ingesluit by die heffings. Bykomende geriewe: • Ingeboude kaste in al die slaapkamers en kombuis. • Ingeboude yskas en vrieskas. • 3 lugversorgers. • Klein JoJo tenk. • Outomatiese motor op die werkswinkeldeur, tuinhek en motorhek. Algemeen: • Eienaarskap kan dalk in die toekoms oorgeskakel word na voltitel, maar dit is nie tans die geval niel. • Losstaande items wat nie hierbo genoem word nie, is uitgesluit. Kontak die adverteerder so gou moontlik om teleurstelling te voorkom. Kom kyk self - sulke goeie waarde teen so ’n prys moet ’n mens met jou eie oe¨ bevestig.
Estimated monthly repayment
R 8 405
on a R 801 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kleinfontein Ah, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
Fair-value check
Good valuePriced 50% below comparable 3-bed houses for sale in Kleinfontein Ah
Based on 11 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Grace Masilela
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 699 000
Soshanguve Vv
HouseR 899 000
Soshanguve Vv
HouseR 699 000
Soshanguve Vv
HouseR 699 000
Soshanguve Vv
HouseR 699 000
Soshanguve Vv
HouseR 699 000
Soshanguve Vv
HouseR 699 000
Soshanguve Vv
HouseR 699 000
Soshanguve Vv