Find it.Tour it.Trust it.















House1 / 16Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 590 000
TSE / Afsaal Eiendomme bied met trots hierdie ruim en praktiese gesinswoning aan. Hierdie netjiese huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerief, spasie en 'n uitstekende ligging binne Orania. Die hart van die huis is die ruim oopplan-leefarea wat die kombuis, eetkamer en sitkamer naatloos kombineer — perfek vir gesinstyd en gesellige kuier. Vir ekstra gerief is daar ook 'n aparte opwas- en opwasgedeelte om die kombuis netjies en georganiseerd te hou. Die woning spog met drie gerieflike slaapkamers en twee badkamers. Buite vind jy 'n gevestigde tuin met 'n groen grasperk waar kinders of troeteldiere kan speel, asook 'n dubbelafdak vir veilige voertuigparkering. Een van die eiendom se grootste troewe is sy ligging: geleë binne maklike loopafstand vanaf die hospitaal, plaaslike winkels, kerke en skole. Eiendom se Hoogtepunte: Binne: 3 Slaapkamers 2 Badkamers Ruim oopplan kombuis, eetkamer en leefarea Aparte opwas/waskamer Buite: Dubbel parkeer-afdak Tuin met netjiese grasperk Ligging: Loopafstand vanaf die hospitaal, winkels, kerke en skole Belangrike Voorwaarde: Verblyfreg: Verblyfreg in Orania is 'n uitdruklike voorvereiste vir die aankoop van hierdie eiendom. Hierdie gerieflike woning teen 'n goeie ligging gaan nie lank op die mark wees nie. Kontak TSE / Afsaal Eiendomme vandag nog om jou besigtiging te reël!
Estimated monthly repayment
R 15 015
on a R 1 431 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Deon Naidoo
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
PlotR 1 864 200
Hopetown
HouseR 1 400 000
Mcdougall''s Bay
HouseR 1 395 000
Delportshoop
HouseR 1 200 000
Minerva Gardens
HouseR 1 720 000
Port Nolloth
HouseR 1 630 000
South Ridge
HouseR 1 885 000
Homestead
HouseR 1 269 000
Groblershoop