Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
S98, Witolien Straat, Orania, Orania, Northern Cape
R 2 580 000
Hierdie goed beplande duet bestaan uit twee onafhanklike wooneenhede wat as een vaste gebou op ’n enkele erf opgerig is en deur ’n soliede muur van mekaar geskei word vir optimale privaatheid. Die voorste eenheid, ongeveer 107 vierkante meter groot, beskik oor twee slaapkamers en twee badkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is, asook ’n ruim oopplan sitkamer en kombuis. Die agterste eenheid, ongeveer 83 vierkante meter, bied dieselfde uitleg met twee slaapkamers, twee badkamers en ’n kompakte, gemaklike oopplan leefarea. Elke eenheid beskik oor ’n privaat stoep wat direk vanaf die leefarea deur ’n skuifdeur uitloop, ideaal vir ontspan, kuier en rustige oomblikke. Die eiendom is geleë op ’n 436 vierkante meter erf met ’n geplaveide binneplaas vir wasgoed en ’n lae-onderhoud buite-opset met kunsmatige gras. Hierdie eiendom is uitstekend geskik vir dubbelbewoning, verhuurinkomste, uitgebreide familie of belegging. Die eiendom is geleë in ’n baie gesogte en gevestigde woonbuurt in die boonste gedeelte van die dorp, naby mediese fasiliteite, winkelsentrums en skole. Die omgewing is reeds goed ontwikkel, wat bydra tot ’n rustige en gevestigde atmosfeer. Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is 'n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet 'n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid
Estimated monthly repayment
R 24 364
on a R 2 322 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
S98, Witolien Straat, Orania, Orania, Northern Cape
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 4-bed houses for sale in Orania
Based on 19 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Sipho Molefe
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 2 370 000
Rhodesdene
HouseR 3 300 000
Belgravia
HouseR 2 290 000
Herlear
HouseR 1 885 000
Homestead
HouseR 2 990 000
Royldene
HouseR 2 700 000
Lime Acres
PlotR 1 864 200
Hopetown
HouseR 2 650 000
Port Nolloth