Find it.Tour it.Trust it.


















































House1 / 51Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 890 000
Bo-Karoo Eiendomme bied aan: Hierdie besonderse eiendom is geleë op die buitewyke van Orania in die Kleingeluk-uitbreiding, en bied ’n asemrowende oostelike uitsig oor die vallei in die verte. Met geen verdere ontwikkeling agter die huis nie, geniet jy ’n ongeëwenaarde gevoel van ruimte, privaatheid en rustigheid. Die woning beskik oor twee gerieflike slaapkamers en twee badkamers. Die ruim, oopplan leefarea vloei naatloos saam met ’n goed toegeruste kombuis wat spog met ’n praktiese werks-eiland—ideaal vir gesinslewe en onthaal. ’n Lang enkelmotorhuis bied ruim parkering sowel as ekstra plek vir ’n werkskamer of stoorspasie. Die huis is toegerus met ’n doeltreffende energie-oplossing: alle ligte funksioneer op ’n 12V-stelsel wat gekoppel is aan ’n battery en sonpaneel, wat dit besonder geskik maak tydens kragonderbrekings. Waterverhitting geskied deur middel van ’n hoëdruk songeyser, terwyl die res van die huis voorsien word van ’n konvensionele 240V Eskom-aansluiting. Buite vind jy ’n pragtig versorgde tuin met ’n outomatiese besproeiingstelsel. Die rotsagtige uitleg skep ’n natuurlike vloei met die omliggende landskap en versterk die rustige atmosfeer. Daar is ook ’n netjiese, geïsoleerde groentetuin wat toegemaak is met ’n beskermende struktuur om ongewenste insekte en diere uit te hou. Hierdie eiendom is werklik ’n “turn-key” woning—alles is in werkende toestand en vereis minimale instandhouding. ’n Ideale keuse vir diegene wat ’n sorgvrye leefstyl in ’n rustige, natuurryke omgewing soek. Aankoop van eiendom onderhewig aan Orania-verblyfsreg OSK-finansiering beskikbaar, onderhewig aan standaard kredietvereistes
Estimated monthly repayment
R 17 848
on a R 1 701 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 48 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
David Van Wyk
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 720 000
Port Nolloth
HouseR 2 370 000
Rhodesdene
HouseR 1 395 000
Delportshoop
HouseR 2 290 000
Herlear
HouseR 1 630 000
South Ridge
HouseR 1 885 000
Homestead
PlotR 1 864 200
Hopetown
HouseR 1 400 000
Mcdougall''s Bay