Find it.Tour it.Trust it.






















House1 / 23Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 960 000
TSE / Afsaal Eiendomme bied met trots aan: Is jy ’n belegger, entrepreneur, of ’n gesin wat op soek is na ’n eiendom met onbeperkte potensiaal? Hierdie veelsydige eiendom kombineer gemaklike gesinsbelewing met besigheidsregte en ’n ekstra inkomste-moontlikheid! ?? Belangrikste Kenmerke 1. Hoofhuis 2 Slaapkamers met goeie natuurlike lig 1 Badkamer Ruim sitkamer / TV-kamer vir gesinsontspanning Kombuis & Eetkamer 2. Aparte Woonstel (Ideaal vir huurinkomste of gaste) Privaat ingang & eie tuin Oopplan slaapkamer & leefarea TV-kamer Klein kombuis Badkamer (stort, wasbak en toilet) 3. Buitelug & Erf Erfgrootte: Ruim 625 m² Tuin: Voldoende tuinspasie voor en agter — perfek en veilig vir kinders om te speel en baljaar. ?? Hoekom hierdie eiendom? Besigheidsregte: Ideaal om 'n besigheid van die huis af te bedryf of kantoorruimte te skep. Waarde-Toevoeg Potensiaal: Die eiendom word teen ’n baie mededingende prys aangebied aangesien dit sekere herstelwerk benodig. Dit is die perfekte geleentheid vir ’n koper wat waarde sien in die potensiaal en ligging. ?? Belangrike Inligting & Voorwaardes ?? Let wel: Aankoop van eiendom is onderhewig aan Orania-verblyfsreg. ?? Finansiering: OSK-finansiering beskikbaar (onderhewig aan standaard kredietvereistes). ?? Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Kontak TSE / Afsaal Eiendomme vandag nog om 'n besigtiging te reël en die potensiaal van hierdie eiendom self te beleef!
Estimated monthly repayment
R 9 066
on a R 864 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Fair-value check
Good valuePriced 51% below comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Tebogo Van Zyl
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
PlotR 814 680
Springbok
PlotR 734 043
Orania
HouseR 1 047 000
Homevale
PlotR 870 000
Springbok
HouseR 1 060 000
Belgravia
HouseR 1 200 000
Keidebees
HouseR 999 000
Gemdene
HouseR 1 200 000
Minerva Gardens