Find it.Tour it.Trust it.






















Flat / Apartment1 / 23Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 980 000
Pragtige aftree woning is te koop in Die Oog Aftree-Landgoed Oord. Hierdie gerieflike huis is Privaat en 'n lushof om na huis toe tegaan. Gerieflik en maklik onderhoubaar. Die huis bied ‘n groot oop plan sitkamer met plek vir eetkamer en vloei na die kombuis toe. Die kombuis het baie ingeboude kaste met graniet blaaie, dubbel wasbak en plek vir twee elektriese toebehore en yskas en twee plaat elektriese stoof. Die hoofslaapkamer is ruim met ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer vat gerieflik ’n dubbel bed met ook ingboude kaste. Daar is een badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Uit die leef area is daar ’n ingboude kas vir meer stoor plek. Daar is trappe wat opgaan na ’n baie ruim "loft" wat ideaal is vir ’n gaste kamer of studeer kamer of ’n lekker “hobby” vertrek of net ekstra stoor plek. Uit die sitkamer is daar ’n skuifdeur na die lapa en ingboude braai area wat uitvloei na die klein tuintjie. Daar is ’n afdak vir een motor. Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan. Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!
Estimated monthly repayment
R 9 254
on a R 882 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 89% above comparable 2-bed apartments for sale in Mookgopong
Based on 9 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Christiaan Ntuli
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 030 000
Aluta Park
HouseR 1 095 000
Leeupoort
TownhouseR 1 100 000
Bendor
TownhouseR 1 080 000
Mokopane Central
HouseR 785 000
Bela Bela
HouseR 1 270 000
Mookgopong
Flat / ApartmentR 895 000
Aquapark
TownhouseR 875 000
Bendor