Find it.Tour it.Trust it.






Plot1 / 7Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
A190 Topaas Straat, Orania, Hopetown, Northern Cape
R 843 000
Vakante Erf Gele in die gevestigde en gewilde woongebied van Orania bied hierdie ruim 991.49m² erf die ideale geleentheid om u droomhuis of belegging in n veilige en groeiende gemeenskap te vestig. Die eiendom is goed gele met maklike toegang tot plaaslike geriewe en bied genoeg ruimte vir moderne, praktiese ontwikkeling in die hart van Orania se unieke leefstyl.Geen oordragkoste is betaalbaar nie, en finansiering kan gerel word via OSK Bank. Neem kennis dat Orania n aandeleblokskema is en voornemende kopers vir verblyfreg moet kwalifiseer.Hierdie is nie net n goeie belegging niedit is n geleentheid om n ander lewe te begin. n Lewe van ruimte, veiligheid en selfstandigheid.Volg die muis na jou nuwe huis. Kontak Huis Muis Eiendomme vandag nog vir n persoonlike besigtiging. Ons span staan gereed om jou te help met finansiering en enige eiendomsverwante navrae.Moenie wag niegeleenthede soos hierdie kom selde op die mark.Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid. Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 7 961
on a R 758 700 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
A190 Topaas Straat, Orania, Hopetown, Northern Cape
Listed by
Nkosi Swanepoel
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 760 000
Kimberley
PlotR 681 000
Port Nolloth
PlotR 814 680
Springbok
PlotR 734 043
Orania
PlotR 870 000
Springbok
HouseR 1 060 000
Belgravia
HouseR 999 000
Gemdene
HouseR 1 047 000
Homevale