Find it.Tour it.Trust it.







































House1 / 40Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 470 000
Uitsonderlike drie slaap kamer huis te koop in Naboomspruit. Hierdie huis is geleë in 'n Kompleks met 24/7 toegangsbeheerde hekke. Die eiendom is 'n Voltitel Eiendom en diere vriendelik. Hier is 'n minimale maandelikse fooi vir die sekuriteit, geen maandelikse heffings. Die pragtig huis bied: 3 slaapkamers, die hoofslaapkamer is toegerus met 'n lugreëling, ingeboude kaste en 'n en-suite badkamer. Die gaste kamers is toegerus met dakwaaiers. Netjese gaste badkamer - modern, Lieflike oopplan Sitkamer, eetkame en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoed wasser punt, 'n klein gasstofie, elektriese stoof en oond en netjiese graniet afwerkings en pragtige soliede houtkaste. HIer is 'n kantoor/werkskamer met inbeboude kabinette, 'n ontvangs lokaal en 'n skuifdeur wat uitvloei na die tuin. Die vloerbedekking is teels en gelamineerde vloere in die kamers. Dubbel motor huis met hout oprol deure - afstandbeheer. Lieflike afdakke in die binne hof met 'n ingeboude braai en netjiese plaveisel. Hier is vier watertanks, 'n boorgat en 'n drukpomp, Geinstalleer is 'n Inverter met litium batterye en sonpanele op die dak. Netjiese Hout Wendy huis vir tuingereedskap. HIerdie huis is in 'n veilige omgewing, goed geleë , netjies en net reg vir intrek. Kontak my gerus vir 'n afspraak om te besigtig. Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag
Estimated monthly repayment
R 13 882
on a R 1 323 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
TownhouseR 1 399 000
Thornhill
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 400 000
Impala Park
HouseR 1 685 000
Chroompark
HouseR 1 500 000
Annadale
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
HouseR 1 650 000
Thabazimbi
HouseR 1 590 000
Mahlasedi Park