Find it.Tour it.Trust it.












































House1 / 45Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 3 500 000
TSE/Afsaal Eiendomme – Sedert 2007 op Orania Hierdie pragtige oopplan-woning, geleë in 'n stil en gesogte gedeelte van die gewilde Aan-die-Oewer, is die beliggaam van netjiese en gemaklike Karoo-lewe. Die eiendom is in 'n uitstekende kondisie—ongeveer 18 maande gelede volledig afgeskuur en behandel—en staan op 'n ruim erf wat seldsame privaatheid en potensiaal bied. Binne-ontwerp en Leefareas Die huis is ontwerp vir vloei en geselligheid: Oopplan-leefarea: 'n Ruim sit- en eetkamer wat naatloos aansluit by die kombuis. Droomkombuis: Afgewerk met pragtige granietblaaie, moderne kaste, 'n ooghoogte elektriese oond, gashob en 'n praktiese eiland wat as kuierpunt dien. Gerief: Insluitend 'n groentewasbak, groot kruidenierskas en doelgerigte spasie vir 'n dubbeldeur-yskas. Aparte Opwasarea: Met dubbelwasbak, ekstra kaste en volledige konneksies vir 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Slaapkamers en Badkamers 3 Ruim slaapkamers: Waarvan die hoofslaapkamer toegerus is met oorgenoeg ingeboude kaste. 2 Moderne badkamers wat funksionaliteit en styl kombineer. Onthaal en Buitelug Houtdek en Stoepe: Glasskuifdeure lei na 'n lieflike houtdek met 'n ingeboude braai—die ideale plek om oor die tuin uit te kyk. Ruim Erf (571 m²): Die gevestigde tuin is ten volle omhein en beskik oor outomatiese sprinkelbesproeiing (bestuurbaar vanaf die dek). Die grootte van die erf bied ook die unieke geleentheid om ekstra eenhede aan te bou. Parkering en Stoorplek: 3 Motorhuise met elektriese deure, 'n binne-stoorkamer, asook ekstra pakplek onder die huis. Gevorderde Sonkragstelsel Geniet onafhanklikheid met 'n volledige, hoë-gehalte stelsel: 1 x 8kW Sunsynk Hybrid Enkelfase Omsetter. 2 x 5.32kW Batterye. 10 x Sonpanele. Belangrike Besonderhede Die huis se fondasie is volledig uitgebou en die buitekant is afgewerk met netjiese plaveisel rondom die woning. Verblyfreg: Orania Verblyfreg is 'n vereiste vir aankope. Finansiering: Beskikbaar via OSK Bank (onderhewig aan kredietvereistes). Kom maak hierdie uitsonderlike eiendom jou tuiste in Orania. Kontak TSE/Afsaal Eiendomme vandag nog vir 'n persoonlike besigtiging. Bevoegdheid | Ervaring | Uitnemendheid sedert 2007.
Estimated monthly repayment
R 33 052
on a R 3 150 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 77% above comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Tumi Ndlovu
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 2 500 000
Port Nolloth
HouseR 4 450 000
Royldene
HouseR 3 300 000
Belgravia
HouseR 3 600 000
Greenside
HouseR 2 650 000
Port Nolloth
HouseR 2 540 000
Kathu
HouseR 2 990 000
Royldene
HouseR 2 700 000
Lime Acres