Find it.Tour it.Trust it.


























House1 / 27Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
R 1 050 000
ALLEENMANDAAT: Hierdie eiendom bied u tans twee slaapkamers en twee badkamers waarvan die hoofslaapkamer se badkamer en-suite is. Daar is 'n volledige toegeruste studeerkamer wat ook as 'n derde slaapkamer gebruik kan word indien u dit so sou verkies, kompleet met ingeboude kaste en 'n werksblad. Die hoofslaapkamer se badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet en die gastebadkamer met 'n bad en wasbak en die toilet apart. Die oopplan leefarea het genoeg spasie vir 'n sitkamerstel en 'n eetkamer tafel en die oopplan kombuis het genoeg ingeboude kaste en 'n gasstoof. Die hoe plafonne bied 'n gevoel van ruimte en die leefarea stap uit op 'n stoep met 'n braai area. Die eiendom grens aan 'n groenstrookarea en die eiendom is rolstoel vriendelik. Onder die woonhuis is daar meer as genoeg plek vir voertuie om te parkeer en daar is 'n reuse groot werkskamer. Addisioneel is daar ook twee onderdak parkeerarea's. Met 'n bietjie liefde en aandag kan hierdie baie bekostigbare en heerlike leefhuis omskep word in 'n prentjie mooi eiendom. Die ideale eiendom waar jy jou stempel kan kom afdruk en 'n pragtige plekkie in die bos besit. Kranspoort is enig en uniek in soort. 'n Plek waar mens kan asem haal van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar. Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie eiendom te besoek.
Estimated monthly repayment
R 9 915
on a R 945 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Good valuePriced 63% below comparable 3-bed houses for sale in Kranspoort
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 090 000
Embalenhle Ext 5
HouseR 900 000
Secunda
TownhouseR 1 065 000
Reyno Ridge
HouseR 1 055 000
Kingsview Ext 3
TownhouseR 869 000
Middelburg Central
TownhouseR 760 000
Middelburg Central
TownhouseR 980 000
Ben Fleur
HouseR 1 080 000
Secunda Central