Find it.Tour it.Trust it.




















House1 / 21Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 200 000
Hierdie netjiese en goed versorgde woning in Gholfpark bied gemak, praktiese leefruimtes en uitstekende waarde vir geld. Perfek vir jong gesinne, afgetredenes of enigeen wat op soek is na rustige en veilige woonomstandighede. Die huis beskik oor 2 ruim slaapkamers, 1 volledige badkamer, asook ’n aparte gastetoilet vir ekstra gerief. Die oopplan sit- en eetkamer skep ’n ruim en uitnodigende atmosfeer, terwyl die kombuis genoegsame ingeboude kaste bied vir al jou bergingsbehoeftes. Geniet rustige oggende op die sonnige sonstoepie wat veilig met tralies toegemaak is. Aan die agterkant van die huis is daar ’n onderdak stoep – ideaal vir kuier of ontspanning. Buite bied die eiendom: Dubbel motorhuis Dubbel motor afdak Watertenk met drukpomp Ten volle omheinde erf vir privaatheid en veiligheid Hierdie eiendom kombineer gemak, veiligheid en praktiese leefstyl in ’n gewilde sekuriteits woonbuurt. Moenie hierdie uitstekende geleentheid misloop nie!
Estimated monthly repayment
R 11 332
on a R 1 080 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 50 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Tebogo Swanepoel
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 030 000
Aluta Park
HouseR 1 095 000
Leeupoort
TownhouseR 1 100 000
Bendor
HouseR 1 320 000
Phalaborwa
TownhouseR 1 495 000
Bendor
TownhouseR 1 450 000
Bendor
TownhouseR 875 000
Bendor
Flat / ApartmentR 895 000
Aquapark