Find it.Tour it.Trust it.
































House1 / 33Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
R 3 850 000
This beautiful home overlooking the Kranspoort Dam and golf course, with a stunning view of the mountains, is brand new. This home was designed with open spaces and huge living areas as important. A practical design with beautiful finishes and a touch of modern minimalism. A modern blank canvass to colour, style and design to your hearts desire. NUUT GEBOU BY DIE KRANSPOORT GOLF BAAN Hierdie ruim vier slaapkamer woning is verseker 'n woonhuis wat sal beindruk, Die leefruimtes is ruim en oop met natuurlike lig wat deur die woon en onthaalvertrek vloei. Die kombuis het oorgenoeg laai en pakplek en daar is 'n aparte opwas, waskamer en spensrakke. Die onthaalvertrek loop met skuifdeure uit op 'n gras veranda en is toegerus met 'n ingeboude braai wat verseker dat u heerlik sal kan onthaal winter en somer. 'n Koningin/Koning grootte bed sal met gemak in elkeen van die slaapkamers kan inpas. Twee gastekamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n toilet, wasbak en inloop stort. Al die kamers het ingeboude kaste en die hoeveelheid pakplek in die gang se kaste gaan verseker elke vrou se asem wegslaan met 6 dubbelkaste pakplek. Meer as genoeg. Die derde gastekamer se en-suite badkamer is ook toegerus met 'n wasbak, toilet en inloop stort. Die ruim hoofslaapkamer se en-suite badkamer is toegerus met 'n inloop stort, dubbel wasbak, groot bad en toilet. Die uitsig vanaf die kombuis en leefvertrekke is voorwaar besonders. Daar is 'n groot dubbel motorhuis en genoeg plek om 'n boma, swembad en buite onthaalarea te bou aan die groenstrook kant. Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam en reservaat. Hier loop wild tussen die woonhuise rond en kan kinders met fietse in strate gaan ry of die bosveld omgewing verken of gaan visvang by die Kranspoort Spruit, sonder enige bekommernis van ouer kant. Kranspoort bied aan inwoners 4x4 roetes, staproetes, 'n 9 Putjie gholfbaan, Diskgolf, 'n Klubhuis waar etes by Die Kombuis bestel kan word, 'n Pro Shop, verskeie restaurante in die omgewing, 'n gemeenskapskerk, drankwinkel en Kudu Mini Market, stooreenhede, die gewilde Moot Restaurant oorkant die ingang van Kranspoort, asook die Damwal slaghuis, winkel, vulstasie en Mossienes kwekery. Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie splinternuwe eiendom te besoek.
Estimated monthly repayment
R 36 357
on a R 3 465 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 17% above comparable 4-bed houses for sale in Kranspoort
Based on 8 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 900 000
Del Judor
HouseR 4 970 000
White River Estates
HouseR 4 190 000
Reyno Ridge
HouseR 3 490 000
Secunda
HouseR 4 350 000
Bethal
HouseR 3 184 000
Ben Fleur
HouseR 4 495 000
Gholfsig
HouseR 3 855 000
Reyno Ridge