Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 895 000
In die hart van die Bosveld in 'n veilige en immergewilde Sekuriteitsarea met voltitel erwe, is hierdie pragtige eiendom gelee met 'n warm, verwelkomende aansig, afwagtend op die geleentheid om 'n belangstellende koper se droom te vervul. Die eiendom bied 'n netjiese vloei vanaf die leefareas na die buitelug. Die eiendom is regdeur nuut uitgeteel en nuut uitgeverf. Die oopplan eetkamer en leefarea is perfek vir sosiale kuiers in eenheid met die oopplan kombuis en 'n gerieflike eiland- opdien toonbank. Die ingeboude kaseenhede is van kiaathout. Twee gemaklike slaapkamers met pragtige moderne waaierligte het elkeen eie en-suite badkamers waar 2 storte, n bad en twee toilette die wooneenheid gerieflik viir kuiergaste ook maak. Die hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste en ook 'n LUGVERSORGER. 'n Pragtige groen lowerryke tuin verwelkom kuiers met familie, kinders en selfs troeteldiere. Suurlemoen en nartjiebome verleen kleur die heel jaar lank aan die tuin. Die eiendom is toegerus met Internetkoppeling, 2 x 2500 L watertenks met drukpomp en 'n dubbelle afdak met plaveisel asook 'n pragtige stoep vir heerlike en gesellige kuiers. Hierdie pragtige tuin word ook in stand gehou met voldoende en genoegsame tuinbesproeiing. Om alles te bekroon was die dak ook onlangs nuut oorgeseel. HIerdie woning nooi die buitelug in na binne en is gesetel in 'n veilige, pragtige omgewing ver genoeg van die stadslawaai en tog naby genoeg aan alle noodfasiliteite. Skakel gerus en kom kyk!!
Estimated monthly repayment
R 8 452
on a R 805 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 50 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Sarah Du Plessis
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 030 000
Aluta Park
Flat / ApartmentR 655 000
Annadale
TownhouseR 1 100 000
Bendor
HouseR 1 095 000
Leeupoort
HouseR 895 000
Leeupoort
TownhouseR 675 000
Annadale
TownhouseR 990 000
Annadale
HouseR 1 095 000
Leeupoort