Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 435 000
GRASDAK HUIS MET 2 SLAAP- EN 2 EN-SUITE BADKAMERS, MOOI UITSIG EN RUIM LAPA IN DIE GEWILDE DIE OOG AFTREE LANDGOED Hierdie huis op Die Oog Aftree Landgoed bied ’n oop ruimte aan die voorkant met ’n pragtige uitsig oor ’n waterloop en mooi, gevestigde bome – ’n besonder rustige en natuurlike omgewing. Die huis beskik oor twee slaapkamers en twee badkamers, asook ’n sitkamer, kombuis en ’n ekstra klein vertrek wat perfek ingerig kan word as ’n stokperdjie-kamer of tuiskantoor. Daar is ook genoeg ruimte vir 'n ekstra enkelbed. Die lapa is buitengewoon groot en gerieflik naby die huis gelee¨, wat dit effektief deel maak van die leefarea en ideaal is vir ontspanning en onthaal. Hier is waar jy jou dae sal deurbring en die natuur en dierelewe geniet. Jy stap in by hierdie grasdak-huis deur ’n hekkie wat toegang gee tot die ruim lapa met ’n ingeboude braai. Van hier af betree jy die huis deur die kombuisdeur of skuif glasdeur, waar ’n knus maar gerieflike kombuis met voldoende kasruimte jou verwelkom. Vanuit die kombuis is die sitkamer aan die regterkant, met die kantoor-/stokperdjie-kamer aan die verste punt. Aan die linkerkant van die kombuis is die hoofslaapkamer met ’n en-suite badkamer wat toegerus is met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer, wat ook 'n deur in die kombuis het, beskik oor ’n en-suite badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die grootste voordeel van hierdie eiendom is sy uitstekende ligging – ’n ideale keuse vir persone wat wil afskaal, maar steeds oop ruimtes en die natuur wil geniet. Die tuin word gereeld besoek deur wild soos bosbokkies, njalas en kleiner diertjies soos gebande muishondjies, wat dit besonder aantreklik maak vir liefhebbers van die natuurlewe. Bykomende voordele van eiendomsbesit in Die Oog Aftreelandgoed sluit in toegang tot ’n gemeenskaplike warm swembad, gesubsidieerde etes by die restaurant teen ongeveer R63 per maaltyd, asook "frailcare"-dienste teen ’n billike tarief. Die leuse van Die Oog is “aktiewe veroudering”, en inwoners kan deelneem aan ’n wye reeks aktiwiteite soos putt-putt, jukskei, biljart op die stoep, gesellige kuieraande, lyndans, asook oefenprogramme soos Pilates, MAP en waterae¨robiese klasse. Daar is ook ’n klein gimnasium met die nodige toerusting. Kom geniet jou laaste tuiste in ’n veilige omgewing, met ’n aktiewe leefstyl, ’n omgee gemeenskap en alles wat jy benodig binne maklike bereik. Alhoewel alle redelike pogings aangewend is om die akkuraatheid van die inligting te verseker, aanvaar Century 21 Bushveld en sy agente geen aanspreeklikheid vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet deur voornemende kopers onafhanklik geverifieer word.
Estimated monthly repayment
R 13 551
on a R 1 291 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Fair-value check
Priced highPriced 46% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Listed by
Lebo Mahlangu
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
TownhouseR 1 399 000
Thornhill
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 400 000
Impala Park
HouseR 1 685 000
Chroompark
HouseR 1 500 000
Annadale
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
HouseR 1 650 000
Thabazimbi
HouseR 1 590 000
Mahlasedi Park