Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
R 1 695 000
Hierdie eiendom bied u 2 slaapkamers met 2 en-suite badkamers. Daar is 'n oopplan leefarea en kombuis wat uitstap op 'n groot stoep en dek area. Aparte gastegeriewe. 'n Wendy vir ekstra gaste of wat gebruik kan word as 'n stoorkamer sowel as 'n gym/ekstra gastekamer met 'n en-suite badkamer apart van die woning. 'n Swembad, 'n groot boomryke erf met parkering onder 'n afdak en die potensiaal om hierdie eiendom te omskep in 'n pragtige leefhuis. Daar is 'n buitestort, ekstra buite geriewe en 'n waskamer of ekstra stoorpasie. Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam en reservaat. Hier loop wild tussen die woonhuise rond en kan kinders met fietse in strate gaan ry of die bosveld omgewing verken sonder enige bekommernis van ouer kant. Kranspoort bied aan inwoners 4x4 roetes, staproetes, 'n 9 Putjie gholfbaan, Diskgolf, 'n klubhuis waar etes bestel kan word, meer as een restaurant in die omgewing, 'n gemeenskapskerk, Mossienes Kwekery en dan ook Moot Stooreenhede en Die Moot Restaurant oorkant die hoofingang van Kranspoort. Kom besoek gerus Kranspoort en geliewe my asb te skakel vir 'n afspraak om hierdie pragtige woning vir u te gaan wys.
Estimated monthly repayment
R 16 006
on a R 1 525 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kranspoort, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
Listed by
Zinhle Ntuli
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 778 000
West Acres Ext 49
HouseR 2 100 000
Dyksrus
HouseR 1 515 000
Witbank Central (emalahleni Central)
PlotR 1 580 000
Alkmaar
HouseR 2 150 000
West Acres Ext 20
HouseR 1 779 000
White River Central
HouseR 1 500 000
Witbank (emalahleni)
PlotR 1 720 000
Bankenveld