Find it.Tour it.Trust it.
















































House1 / 49Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
16 Kwartelsingel, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
R 1 775 000
Pragtige 3 Slaapkamer huis te koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap. Hierdie eiendom is die ideale gesins woning, baie verwelkomend met 'n voorportaal, met 'n oopplan kombuis, eetkamer en leefares, 'n sitkamer asook drie slaapkamers waarvan die hooflsaapkamer en-suite is. Daar is 'n aparte opwas area met plek vir wasmasjiene en tuimeldroer. Daar is twee motorhuise met 'n ekstra vertrek wat tans as kantoor gebruik word. 'n Buite stoor maak dit gemaklik om tuingereedskap apart te stoor. Die eiendom het 3 kameras. Daar is 'n gevestigde groente tuin, besproeing in die tuin. Die agterstoep is toegebou met aluminum deure wat dit die ideale sonvertrek maak in die winter. Die eiendom is op sonkrag. Kleinfontein is 'n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeveer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volks mense bly in 'n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is 'n aandeleblokskema en voornemende kopers moet 'n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet 'n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied 'n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersiële eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Estimated monthly repayment
R 16 762
on a R 1 597 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
16 Kwartelsingel, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Kleinfontein Ah
Based on 11 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Nkosinathi Motaung
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 299 999
Klippoortje
HouseR 1 972 950
Pimville Zone 2
Flat / ApartmentR 1 299 000
Kyalami
PlotR 1 800 000
Vosloorus Ext
HouseR 2 200 000
Highveld
Flat / ApartmentR 1 670 000
Menlo Park
HouseR 2 299 000
Ferndale
HouseR 1 495 000
Oakdene