Find it.Tour it.Trust it.





















House1 / 22Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
H167 Kwikkie-Eggo Straat In Die Boord, Orania, Orania, Northern Cape
R 2 800 000
Puik vakmanskap! Bepaalde Boustyl Siersteen, Gewels en Stoepe Klas en Styl .....Punt! 60 meter van die Oranjerivier - gelee in 'n bestaande Pekanneut boord Lieflike koeltebome , lowergroen grasperk met 'n manjifieke huis wat jou verwelkom met die intrapslag! Jy sal dadelik verlief raak op die huis! Lekker groot stoep voor met 'n ingeboude braaiplek Die huis het 3 slaapkamers, met 'n ekstra vertrek (Motohuis grootte) wat kan dien as 'n 4de slaapkamer/kantoor Die kombuis is enige vrou se droom met kwaliteit afwerking en granietblaaie. Ekstra groot eilandblad met rakspasie, nuttige ingeboude elektriese punt op die eiland. Die huis nooi familie en vriende om lekker saam te kuier! Aparte waskamer met kaste en aansluitings vir al die elektroniese stelsels. Die Kombuis is oopplan met die sitkamer met 'n lieflike fokusmuur Die huis het pragtige kandelaar ligte Daar is goedgekeur de planne vir 'n dubbelmotorhuis: 44 m2 asook 'n aangrensende woonstel van 29 m2 Kontak ons vandag vir meer inligting Maak die droomhuis joune!! - osk finansiering beskikbaar – - normale keuringsvereistes - - verblyfreg 'n vereiste -
Estimated monthly repayment
R 26 441
on a R 2 520 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
H167 Kwikkie-Eggo Straat In Die Boord, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 58 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 950 000
Hillcrest
HouseR 2 550 000
Dibeng
TownhouseR 2 100 000
Minerva Gardens
HouseR 2 190 000
Heuwelsig
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 2 350 000
Hillcrest
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 2 041 650
Keidebees