Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
H334 Rooipoort, Orania, Orania, Northern Cape
R 15 000 /mo
Deposit: R 45 000
MODERNE OOPPLAN HUIS TE HUUR MET OPSIE OM TE KOOP IN ORANIA MET STYLVOLLE AFWERKINGS HUIS GROOTTE: 129 m2 ERF GROOTTE: 687.55 m2 HUUR R15 000 PER MAAND. KRAG EN WATERVERBRUIK EKSTRA BESKIKBAAR 1 OKTOBER 2026 Die huis is perfek Noord gebou met leefarea en al 3 slaapkamers wat maksimum voordeel trek uit die weersomstandighede dwarsdeur die jaar. Die hele huis is netjies geteël met eenvormige teëls Die heerlike Braai-area, Patio is geteël met “non-slip” teëls, so ook stoep area voor die huis Die huis het ekstra-hoogte met vensters in die lengte van die huis wat dit ‘n lifelike verligte voorkoms gee. Die Braai area het ‘n hoë kwaliteit ingeboude braaier Die stoep voor het ‘n goed-ontwerpte prieël. Dit is die Koper se keuse om moontlik ‘n wingerd te vestig of panele op te sit. Daar is baie aandag gegee aan afrondings Die hele huis en braai area het goeie isolasie in die dak Die huis is ook gebou van die gewilde gasblokke of “aerated concrete blocks”. Daar is al Heelwat huise in Orania Hiermee gebou en bewys as uitstekende issolasie teen hitte en koue, ook brandbestand. Die leefarea, kombuis en braai-area gedeeltes vloei naatloos aanmekaar. Die kombuis is enige vrou se droom met granietblaaie, lekker groot eiland vir werkspasie, hoë kwaliteit kombuiskaste met sag-sluit skarniere. Aparte waskamer met konneksies vir wasmasjien sowel as skottelgoedwasser Spens met ingeboude raKke en skuifdeur Die 3 slaakamers is ruim met ingeboude kaste en goeie kwaliteit dakwaaiers Die Hoofslaapkamer is baie ruim met ekstra ingeboude spieelkas, doelgerigte spasie vir TV met konneksies asook buitedeur na die Patio. Die Hoofslaapkamer het ook ‘n en-suite badkamer: Groot stort, wasbak en toilet Die huis het groot vensters wat lug en lig binnenooi Twee van die kamers deel ‘n badkamer in die gang: Volledig: Stort, wasbak , bad en toilet met badkamerkassie Die huis het ‘n hoë kwaliteit hoëdruk gasgeyer – bespaar krag en onmiddelike warmwater op aanvraag! Dubbel staalafdak Stoortjie wat ook plafon en teëls het met motorhuisdeur Netjiese plaveisel by inrit asook rondom huis Grasperk is aangeplant met groot boom Groot waswerf by agterdeur met opvoubare wasgoeddraad Hoekhuis Geen Heining Toegang tot die pragtige waterfontein en park in die middel van die uitbreiding Teerpad VERKOOPPRYS: R2.69 Miljoen
Rent as % of your income
33.3%
Manageable but tight
deposit + 1st month + admin
rent + deposit + admin
advertised price
Estimate only — landlords typically look for rent at or below 33% of gross monthly income, but affordability also depends on your other debts and credit profile.
No media of this kind has been uploaded yet.
H334 Rooipoort, Orania, Orania, Northern Cape
Approximate location — the pin is centred on the suburb. The landlord will share the exact address on enquiry.
R 14 495 /mo
Postmasburg
R 11 150 /mo
Postmasburg Rural
R 12 500 /mo
Postmasburg
R 16 725 /mo
Postmasburg Rural
R 14 000 /mo
Postmasburg
R 16 290 /mo
Postmasburg
R 14 150 /mo
Postmasburg
R 13 381 /mo
Postmasburg