Find it.Tour it.Trust it.



































House1 / 36Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 150 000
EKSKLUSIEWE ALLEENMANDAAT Moenie uitmis op die sjarme en klassieke styl van hierdie netjiese Noordfront huis in 'n uiters gesogte en veilige woonbuurt met 24HR sekuriteit en veiligheid nie. Hierdie besonderse eiendom spog met 3 Slaapkamers en met 3 En Suite Badkamers. Daar is 2 baddens en 2 storte vir gemak van familie samesyn. Die derde kamer het ook sy eie ingang met die moontlikheid om 'n aparte woonstelruimte in te rig. Die mooi hout kombuis is goed toegerus vir gerief. Hierdie netjiese woning is volledig uitgeteel en bied besonderse ruim leefareas en is gemaklik ingerig vir familielewe met 'n aparte stoepvertrek asook aparte opwas en was-area asook 'n privaat kuier-stoep area. Daar is 'n enkel toesluit-MOTORHUIS met 2 aparte ingange en 2 afdakke. Een dubbel-afdak en ook 'n Karavaan afdak. Die Watertenk is met 'n pomp toegerus en daar is 'n Krag en Watermeter. Verdere gerief en spasie word aan die eiendom verleen deur 'n glas-stoep met pragtige tuin uitsigte! Moenie hierdie geleentheid op besigtiging verby laat gaan nie. Hierdie woning is reg om net in te trek en gemaklik te bly!
Estimated monthly repayment
R 10 860
on a R 1 035 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Fair-value check
Good valuePriced 17% below comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 79 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Aneza Van de Rheede
Metro Real Estate
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 095 000
Leeupoort
HouseR 1 030 000
Aluta Park
TownhouseR 1 100 000
Bendor
TownhouseR 1 495 000
Bendor
HouseR 1 320 000
Phalaborwa
HouseR 1 400 000
Mahlasedi Park
TownhouseR 1 350 000
Bendor
HouseR 1 390 000
Thabazimbi