Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 4 700 000
TSE/AFSAAL Eiendomme (gevestig sedert 2007) bied 'n seldsame geleentheid om een van die laaste ruim hoewes binne die Orania-dorpsgebied te bekom. Hierdie eiendom is ideaal vir diegene wat droom van selfvoorsienende landelike lewe, maar steeds binne loopafstand van die dorp se winkelsentrums en kuierplekke wil wees. Die Woning: Luukse Plattelandse Lewe Die hoofhuis is ontwerp vir gemak en die genot van die omgewing: Slaapkamers: 3 Ruim slaapkamers met oorgenoeg pakplek. Badkamers: 2.5 Gerieflike badkamers. Leefarea: Ruim oopplan-leefvertrekke wat natuurlik vloei na die stoep. Ontspanning: 'n Heerlike kuierstoep met 'n ingeboude braai-area – die perfekte plek om Orania se beroemde sonsondergange te bewonder. Prakties: Aparte waskamer vir ekstra gerief. Inkomste-eienskappe (Bonus) Die hoewe bied uitstekende waarde met drie bestaande eenhede wat reeds vir huurinkomste aangewend kan word: 1 x 1-Slaapkamer woonstel met 'n eie afdak. 2 x Eenmanwoonstelle. Belangrike Inligting & Infrastruktuur Toegang: Neem asseblief kennis dat dit die koper se verantwoordelikheid sal wees om 'n toegangsbrug oor die pyplyn te bou. 'n Kwotasie hiervoor is op aanvraag beskikbaar. Eiendomsreg: Hierdie eiendom word binne 'n Aandeleblok-skema aangebied. Verblyfreg: Kandidate moet oor goedgekeurde verblyfreg in Orania beskik as voorwaarde vir die transaksie. Finansiering: OSK finansiering in Orania is beskikbaar vir goedgekeurde kopers. Beleef die veiligheid en gemeenskapskarakter van Orania op jou eie ruim hoewe. Kontak TSE/AFSAAL Eiendomme vandag nog vir meer besonderhede of om 'n besigtiging te reël.
Estimated monthly repayment
R 44 384
on a R 4 230 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 138% above comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Lindiwe Dlamini
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 3 750 000
Modderrivier
HouseR 3 750 000
Mcdougall's Bay
HouseR 5 250 000
Roylglen
HouseR 4 450 000
Royldene
HouseR 3 700 000
Akasia Park
HouseR 5 495 000
Roylglen
HouseR 3 300 000
Belgravia
HouseR 3 600 000
Greenside