Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 1 100 000
Pragtige Privaat 2 Slaapkamer 2 Badkamer Eenheid in Die Oog Aftree-Landgoed Te Koop. Hierdie gerieflike huis is los staande en baie privaat omring deur pragtige boomryke parke, en is 'n lushof om na huis toe te gaan. Dis ’n ruim gerieflike rondawel met baie spasie en maklik toeganklik vir iemand in ’n rolstoel. Die leef areas is groot met aparte sitkamer, eetkamer en oop plan kombuis. Die kombuis het baie ingeboude kaste, twee plaat stoof en dubbel oond. Daar is spasie vir twee elektriese masjiene en dubbel deur yskas. Daar is ook 'n dubble deur gang kas vir meer stoor plek. Die hoof slaap kamer is baie ruim met ’n skuif deur na die binnehof wat lei na die braai area. Daar is baie ingeboude kaste met en-suite badkamer wat bestaan uit ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaap kamer is ruim met ingeboude kaste en ook ’n en-suite badkamer wat bestaan uit ’n stort, toilet en wasbak. Die lapa is baie privaat met ’n ingeboude braai om heerlik saam met familie en vriende te kuier. Hierdie is 'n oulike huis met min onderhoud. Die Oog aftree-landgoed is ’n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld. Die Oog Aftree-Landgoed is gelee¨ by ’n natuurlike mineraalbron, in ’n idilliese omgeweing aand die voet van die Waterberg, net buite die dorp Naboomspruit in die Limpopo Provinsie. Behalwe vir al die fasaliteite en dienste, bied Die Oog aan sy inworners ’n vakansie-oord leefstyl, Mediese gemoedsrus, ’n fokus op aktiewe veroudering met al die fasaliteite, dienste en ondersteuingsprogramme wat daarmee gepaard gaan. Skakel nou om hierdie pragtige huis jou nuwe woning te maak.
Estimated monthly repayment
R 10 388
on a R 990 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 26% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
TownhouseR 875 000
Bendor
HouseR 1 400 000
Impala Park
HouseR 960 000
Mookgopong
HouseR 880 000
Nkowankowa
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 800 000
Driefontein Ah
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor