Find it.Tour it.Trust it.


























House1 / 27Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 780 000
Ideale uitspanplek vir persone van 50jaar en ouer, enkellopend of Getroud - Hierdie eiendom is ook te huur! Hierdie moderne grasdak huisie is die perfekte tuiste vir enigiemand wat ‘n rustige en aktiewe leefstyl in ‘n veilige aftree-omgewing soek. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, met ‘n oopplan leefarea wat die sitkamer, eetkamer en kombuis insluit – alles afgewerk met ligte tee¨ls vir ‘n vars, ruim gevoel. Die hoofslaapkamer is ruim, met ‘n dubbelbed en ingeboude kaste teen twee mure, en twee groot vensters wat sonlig en warmte inlaat op koue dae. Sodra jy die voordeur oopsluit, word jy verwelkom in die oopplan leefarea wat lei na ‘n patio met ingeboude braai, perfek vir kuier of net om te ontspan. Die klein tuintjie is ‘n vreugde vir enige tuinliefhebber. Vanuit die leefarea lei ‘n kort gang na die tweede slaapkamer aan die regterkant met twee enkelbeddens en ingeboude kaste, die netjiese badkamer in die middel, en die hoofslaapkamer aan die linkerkant. Die grasdak sorg vir koel temperature in die somer en warmte in die winter, terwyl die hoe¨ plafon ‘n gevoel van ruimte skep. Daar is ook ‘n afdak vir motorparkering, wat ekstra gerief bied. Die "invertor" is 'n gerieflike toevoeging tydens enige krag onderbrekings of beurtkrag. Hierdie lieflike huisie is gelee¨ in Die Oog – ’n aftree leefstyl landgoed met die leuse: “Aktiewe Veroudering.” Die maandelikse heffing sluit in: • Versekering op die gebou (eienaar is slegs verantwoordelik vir inhoudsversekering), • Tuindienste een keer per week, en • ‘n Skoonmaker vir 2 ure per week binnenshuis • Vullis verwydering Eienaars het gratis toegang tot alle fasiliteite, insluitend ‘n groot verwarmde swembad en ‘n pragtige natuurreservaat. Daar word verskeie aktiwiteite aangebied wat die leuse “Aktiewe Veroudering” ten volle ondersteun, soos: • Put-put • Glybaan • Tennisbaan • Pool- en tafeltennis tafels • Jukskei • Pilates (op mat en stoel) • MAP-oefeninge • Lyndanse • Water-aerobics • Die landgoed is onafhanklik met dienste soos water en riool en die bestuur daarvan is uitstekend. Daar is ook tans ‘n volledig funksionele sorgsentrum met 29 beddens, en die SAVF vat hande met die ontwikkelaar en gaan ‘n Alzheimer- en Dementia-eenheid en mediese sentrum op die landgoed bou – ‘n waardevolle toevoeging vir toekomstige sorgbehoeftes. Vir die natuurliefhebber is Die Oog ‘n ware paradys. Die dierelewe is fenominaal en sluit in: bosbokkies, njalas, mongoose, tarentale, fisante, ‘n ongelooflike verskeidenheid voe¨ls, asook die wolstert nagapie en klein nagapies, ens. wat deel vorm van die opwindende naglewe. Vir die aktiewe ouer garde en natuurliefhebbers is daar niks wat werklik vergelyk kan word met die leefstyl wat Die Oog bied nie. Disclaimer: Century 21 Bushveld strives to provide accurate and up-to-date information. However, we do not guarantee, either expressly or implicitly, the accuracy, completeness, or usefulness of any information presented, and therefore we disclaim any legal liability, whether direct or indirect, related to the information provided.
Estimated monthly repayment
R 7 366
on a R 702 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 21% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Nkosi Ngcobo
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 800 000
Driefontein Ah
HouseR 699 000
Westenburg
HouseR 880 000
Nkowankowa
HouseR 550 000
Vaalwater
HouseR 960 000
Mookgopong
TownhouseR 875 000
Bendor