Find it.Tour it.Trust it.




















House1 / 21Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
31 Papierbaslaan, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
R 1 300 000
Moderne tweeslaapkamer huis te koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuur Gemeenskap. Hierdie prag eiendom het twee slaapkamers, twee badkamers, oopplan leefarea en eetkamer, kombuis met granietblaaie, plek vir tuimeldroer, wasmasjien en skottelgoedwasmasjien, 'n derde slaapkamer / kantoor , Buite stoep met 'n ingeboude braaier. Daar is ook 'n buite stoor vir tuingereedskap, 'n dubbelmotorshuis en dubbel afdak. Goed gevestigde tuin. Daar is ook 'n kaggel in die leefarea vir die koue winters aande. Kleinfontein is 'n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeeer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volk mense bly in 'n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is 'n aandeleblokskema en voornemende kopers moet 'n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet 'n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied 'n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersiële eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Estimated monthly repayment
R 12 276
on a R 1 170 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
31 Papierbaslaan, Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
Listed by
Tebogo Sibanda
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 495 000
Oakdene
HouseR 1 150 000
Bassonia
HouseR 1 170 000
Fochville
HouseR 1 066 913
Emdeni
Flat / ApartmentR 1 299 000
Kyalami
PlotR 995 000
Walkerville Manor
Flat / ApartmentR 930 000
Rangeview
HouseR 1 147 513
Windmill Park