Find it.Tour it.Trust it.




















House1 / 21Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
H362 Diamantlaan Heuwelsig, Orania, Orania, Northern Cape
R 2 200 000
Lieflike ruim 2 slaapkamer huis te koop in die pragtige en moederne Heuwelsig-ontwikkeling. Hierdie eiendom het ‘n pragtige uitsig oor ‘n groengebied en koppie en is geleë naby die oewergedeelte van Orania. Kom maak hierdie huis jou eie! Die eiendom is slegs die dop van die huis en bied jou as koper of belegger die ideale geleentheid om hierdie pragtige eiendom smaakvol volgens jou keuse en persoonlike ontwerp te kom afwerk. Lieflike groot hoek-erf van 815.54m² wat genoeg ruimte bied om jou tuin te ontwikkel. Voordele van hierdie eiendom: • Bouwerk van die hoogste gehalte • Alle elektriese- en loodgieterswerk reeds in plek • Muurproppe en skakelaars reeds in plek • Die erf is omhein met ‘n pragtige steen muur • Lieflik kuierstoep met ingeboude braai Kontak ons vandag nog om hierdie pragtige eiendom te besigtig!!! ***Verblyfreg in Orania 'n vereiste.*** OSK finansiering beskikbaar – normale kredietvereistes geld.
Estimated monthly repayment
R 20 775
on a R 1 980 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
H362 Diamantlaan Heuwelsig, Orania, Orania, Northern Cape
Fair-value check
Priced highPriced 40% above comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 48 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Hendrik Masilela
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 630 000
South Ridge
HouseR 1 650 000
Herlear
HouseR 2 290 000
Herlear
HouseR 1 720 000
Port Nolloth
HouseR 1 885 000
Homestead
HouseR 2 370 000
Rhodesdene
PlotR 1 864 200
Hopetown
HouseR 2 650 000
Port Nolloth