Find it.Tour it.Trust it.




























House1 / 29Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Calvinia, Calvinia, Calvinia, Northern Cape
R 2 500 000
4 Slaapkamer woonhuis met kerkgebou te koop in Calvinia. Hierdie pragtige en goed onderhoudende eiendom is te koop in die pragtige "Hantam" Karoo dorp, Calvinia. Die eiendom is uitstekend gelee¨ in die dorp en bied die volgende: Woonhuis: 4x Slaapkamers ( Hoofslaapkamer - Lugversorger en "En-Suite" Badkamer) Aparte Badkamer ( Bad, Wasbak, Stort en Toilet) Studeerkamer (Lugversorging) Kombuis met ingeboude kaste en spens met rakke. TV / Sonkamer Sitkamer Aangrensend aan die woonhuis is n groot vertrek/saal wat tans vir funksies / geleenthede gebruik word. Die vertrek bied braaigeriewe asook kombuis geriewe met skuifdeure na buite kuier-area. Buitgeboue: Enkel Motorhuis. Klein Stoorkamer. Die eiendom bied ook n kerkgebou wat tans vir kerkdienste gebruik word. Die gebou het eie toilet geriewe, twee stoorkamers met eie ingang. Die eiendom verleen n unieke geleentheid om n klein besigheid soos n kunsgallery / koffiewinkel te vestig met woonhuis op een perseel. Die woonhuis bied ook gastehuis geleentheid. Hersonering van die eiendom sal gedoen moet word afhangende van die gebruik van die eiendom. Die eiendom is ten volle omhein. Besigtiging van die eiendom op afspraak. Skakel die agent vir meer inligting en afspraak.
Estimated monthly repayment
R 23 608
on a R 2 250 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Calvinia, Calvinia, Calvinia, Northern Cape
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Listed by
Karabo Nel
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent