Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 980 000
TSE/Afsaal Eiendomme, sedert 2007 op Orania, bied aan: Hierdie pragtige, moderne ligte-staalraamwoning (Chromadek) kombineer stylvolle ontwerp met praktiese gerief. Geleë in die hoogs gesogte Rooipoort-ontwikkeling, bied hierdie eiendom nie net ’n kontemporêre leefstyl nie, maar ook uitstekende isolasie vir die plaaslike klimaat. Rooipoort is bekend vir sy netjiese teerpaaie, toegang tot hoëspoed-veselinternet en ’n pragtige gemeenskaplike park met ’n fontein wat as die hart van die ontwikkeling dien – die ideale plek vir kinders om te speel en bure om te ontmoet. Binne-kenmerke: Moderne Oopplan-uitleg: ’n Ruim sit- en eetkamer wat naatloos aansluit by die kombuis, met oorgenoeg spasie vir ’n groot eetkamertafel. 3 Slaapkamers: Ruim kamers met netjiese ingeboude kaste. 2 Badkamers: Stylvol afgewerk vir die moderne gesin. Vloeroppervlak: Huis (122 m²) en Motorhuis (29 m²). Buite-kenmerke: Groot Erf (665 m²): Die ruim perseel bied ’n pragtige, gevestigde tuin waar u dadelik kan tuisvoel. Veilig vir Kinders en Diere: Die agtertuin is reeds ommuur, wat dit ’n veilige hawe maak vir klein kinders en troeteldiere. Motorhuis: Gerieflike enkelmotorhuis met direkte toegang. Finansiering en Vereistes: Finansiering: Kan gereël word deur OSK (normale kredietvereistes en validering van fondse van toepassing). Verblyfreg: Let asseblief daarop dat verblyfreg in Orania ’n vereiste is vir die aankoop van hierdie eiendom. Hierdie is ’n seldsame geleentheid om ’n nuwerwetse, intrek-gereed huis in een van Orania se gewildste woonbuurte te bekom. Kontak TSE/Afsaal Eiendomme vandag nog vir ’n besigtiging!
Estimated monthly repayment
R 18 698
on a R 1 782 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Kgomotso Jacobs
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 720 000
Port Nolloth
HouseR 2 370 000
Rhodesdene
HouseR 1 395 000
Delportshoop
HouseR 2 290 000
Herlear
HouseR 1 630 000
South Ridge
HouseR 1 885 000
Homestead
PlotR 1 864 200
Hopetown
HouseR 1 400 000
Mcdougall''s Bay