Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 16 875 000
PERDE-PRAG in die Karoo! Hierdie unieke perde-landgoed eenheid is 'n ongekende oase in die karoo; slegs 700 meter vanaf die oewer van die Oranjerivier. Die lowergroen grasperke, goed versorgde tuin en netjiese perdestalle en -ringe bied aan u en u gaste 'n egte plaaservaring wat hulle weer en weer sal laat terugkom na ware vryheid. Die landbouhoewe bestaan uit twee geregistreerde aandeelblokke wat saam 1.7ha waterregte het; genoeg water om as 'n ekonomiese eenheid te bedryf. Die grond is gesoneer as 'n landbouhoewe 1 met besigheidsregte om as gasteplaas te funksioneer. DIe bestaande restaurant en koffiewinkel beskik oor 'n toegeruste kombuis met 'n egte pizza-oond, ingeboude kroeg, gesellige kaggel en ruim onthaal-area. (Sien nota hieronder oor toerusting/meubels ingesluit) Die stewige houtdek kyk uit oor 'n netjiese loopvlak ("catwalk"') en skakel natuurlik in by die tasbare plaaslewe, perderinge en besonderse sonsondergange. Die kaapse boustyl, druiweprieele, eende-dam en palmbome is die toonbeeld van rustigheid en kalmte wat slegs die karoo kan bied. Die tweeslaapkamer plaashuis is onlangs opgradeer en bied aan die eienaar 'n snoesige atmosfeer en is netjies afgerond met kandelare, ontwerperstrap, funksionele kombuis en aparte opwasgeriewe. Daar is ook 'n geboude tuinkamer en store op die perseel. Die uitleg van die spesiale ingang, kampe, restaurant, ablusie fasiliteite en tuin is weldeurdag en bied aan u gaste genoegsame spasie om selfs funksies in groot tente aan te bied. Genoegsame parkering is beskikbaar vir besoekers, asook dubbelafdakke. Die eiendom is energie-onafhanklik met 'n sonstelsel met battery rugsteun, boorgat, gevestigde groentetuin, septiese tenk en 'n groenhuis. 'n Losstaande kantoor is op die perseel beskikbaar, wat kan dien as ontvangs of omskep kan word in 'n gaste-lokaal. Daar is twee gemeubileerde kothuise vir gaste, weggesteeek in die bos, wat aan besoekers ook privaatheid bied. Gaste wat oornag op die gasteplaas het toegang tot netjiese ablusiegeriewe en natuurlik die restaurant en koffiewinkel. Die 1Ha vakante hoewe (aandeelblok H139) is reeds toegerus met alles wat nodig is vir die entoesiastiese perderuiter: Netjiese paadjies, perdekampe, voerstoor, aantrekkamer, opsaaldokke, oordekte voerbakke en krippe. Hierdie grond het ook potensiaal om verder ontwikkel te word en selfs onderverdeel te word. BONUS: 'n Gespesifiseerde lys van A+++ toerusting en meublement vir die huis, restaurant, kantoor en gaste kothuise is ingesluit by die prys van die eiendom. 'n Volledige inventarislys van laasgenoemde is beskikbaar op aanvraag. Hierdie eiendom is enig in sy soort in Orania, u wil nie hierdie geleentheid misloop nie! Lw. Verblyfreg is 'n voorvereiste.
Estimated monthly repayment
R 159 356
on a R 15 187 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Fair-value check
Priced highPriced 973% above comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 48 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Listed by
Busisiwe Van Zyl
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 12 000 000
Monument Heights
HouseR 12 000 000
Hillcrest
HouseR 16 500 000
Orania
HouseR 12 000 000
Monument Heights
HouseR 20 000 000
Albertynshof
HouseR 16 950 000
Kakamas
HouseR 20 000 000
Albertynshof
HouseR 20 000 000
Albertynshof