Find it.Tour it.Trust it.

































































House1 / 66Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 970 000
Pragtige 3 Slaapkamer aftree woning by hierdie gewilde aftree oord gelee te die oog - 'n pragtige landgoed waar die rustigheid van die bosveld jou omring. Die geriewe wat jou hier te beurt val, is van die beste gehalte met die lieflike verhitte swembad geriewe, restaurante, biblioteek, kliniek en diensentrum asook Veiligheidsaspekte wat hoog in aanvraag is met 24hr sekuriteitswagte en patrolleerdienste in aksie op gereelde basis. Hierdie pragtige eenheid bied 'n baie funksionele kombuis met moderne afwerking en meer as genoeg pakspasie asook 'n gerieflike eiland wat ekstra werkspasie bied. Die gerieflike sitkamer vloei na 'n gesellige onthaalarea waar heerlike onderdak kuiers die hartklop van hierdie woning word. Die hoofslaapkamer het baie kasspasie en 'n En-suite badkamer met 'n stort , wasbak en toiletgeriewe. Die algemene badkamer is toegerus met badgeriewe. Die bo-kamer het 'n gerieflike stel trappe wat daarheen lei en is baie ruim om voorsiening te maak vir 2 beddens of 'n dubbelgrootte bed. Daar is 'n derde vertrek wat ook as 'n enkelkamer of 'n studeerkamer kan dien. Twee onderdak parkerings vir die eienaarsvoertuie is gerieflik by die woning ingerig. Hierdie goedversorgde eenheid bied soveel styl en sjarme en hoort op die besigtigingslys.
Estimated monthly repayment
R 9 160
on a R 873 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Approximate location — the pin is centred on the suburb. The landlord will share the exact address on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Good valuePriced 30% below comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 79 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Willem Jones
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 095 000
Leeupoort
HouseR 1 030 000
Aluta Park
TownhouseR 1 100 000
Bendor
TownhouseR 1 080 000
Mokopane Central
HouseR 1 095 000
Leeupoort
HouseR 785 000
Bela Bela
Flat / ApartmentR 895 000
Aquapark
TownhouseR 875 000
Bendor