Find it.Tour it.Trust it.































House1 / 32Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 980 000
BOSVELD LEEFSTYL IN CONSTANTIA OORD, NABOOMSPRUIT Hierdie pragtige huisie in die hartjie van die Bosveld is gelee¨ in Constantia Oord, Naboomspruit. Geniet rustige boswandelings tussen kameelperde, verskeie boksoorte en ’n besonderse voe¨llewe – ’n ware natuurervaring reg op jou voorstoep. Die huis bestaan uit twee slaapkamers, asook ’n netjiese loft wat ruim genoeg is vir twee enkelbeddens met voldoende beweegruimte. By aankoms word jy verwelkom deur ’n goed uitgele^gte voortuin wat lei na die eerste ruim vertrek – ’n toegemaakte lapa met seilafskortings en ‘n ingeboude braai, ideaal vir kuier saam met familie en vriende. Van hier vloei die woning na ’n netjiese oopplan kombuis/eetkamerspasie. Vanuit die eetkamer bereik jy die volledige gastebadkamer (stort, bad, toilet en wasbak). Net voor die badkamer is daar ’n ruim area met ekstra kaste, asook plek vir ’n wasmasjien, tuimeldroe¨r en ’n wasgoedtrog. Op pad na die sitkamer vind jy die trappe na die loft, wat netjies afgerond is en praktiese akkommodasie bied. Die sitkamer, met skuifdeur na buite, skep ’n lekker ligte en oop leefruimte. Vanuit die sitkamer beweeg jy na die ruim hoofslaapkamer met en-suite badkamer, aangevul deur ekstra ingeboude kaste aan weerskante op pad na die badkamer. Buite bied die eiendom: • ’n Dubbele afdak • ’n Netjiese, afgeslote tuintjie met houtree¨lings • ’n 2 x 3 meter tuingereedskapskamer Hierdie woning is besonder netjies en uitstekend onderhou – werklik “turn-key ready”. ’n Ideale keuse vir iemand wat rustigheid, natuur en gerief wil kombineer. Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.
Estimated monthly repayment
R 9 254
on a R 882 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 200 000
Florapark
HouseR 960 000
Mookgopong
TownhouseR 875 000
Bendor
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 800 000
Driefontein Ah
HouseR 699 000
Westenburg
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor
HouseR 880 000
Nkowankowa