Find it.Tour it.Trust it.








































House1 / 41Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
544 Lekkerbreek, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
R 2 650 000
ALLEENMANDAAT: As jy opsoek is na 'n huis waar jy die bos om jou wil ervaar, is hierdie die ideale woonhuis vir jou. Voeg dan daarby baie aangename bure en 'n pragtige omgewing, en jy het 'n wenpakket. Op die erf is reuse groot bome en die tuin het lae onderhoud. Vanaf die stoeparea kyk u uit op die groot tuin en aangrensende parkland area Die woning is besonders ruim en op inloopvlak is die groot kombuis met 'n aparte opwaskamer, 'n baie groot sit- en-eetkamer wat uitstap op 'n ekstra leefvertrek of sonkamer en hierdie stap weer uit op 'n lieflike onthaalarea met ingeboude braai waar jy uitkyk op die pragtige mooi bosveld omgewing. . Daar is 2 ekstra grootte slaapkamers met en-suite volledige badkamers toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Albei die ruim kamers het meer as genoeg ingeboude kaste en genoeg pakplek. Onder die hoofhuis is 'n aparte woonstel met 'n kombuis, leefarea en 'n groot slaapkamer wat 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens in het, en 'n badkamer met wasbak, toilet en stort. Daar is 'n dubbel motorhuis met ekstra werkspasie en ekstra onderdak parkering met 'n werks/stoorkamer. Die swembad is netjies omhein vir veiligheid asook 'n pragtige boma area in die bos waar groot bosveldvure en gesellige kuiers saam met kinders, kleinkinders en vriende blywende herinneringe sal verseker. Daar is ook buitegeriewe. Wild in hierdie area is volop en met die aangrensende parkland area as uitsig, kan dit nie anders as rustig en vreedsaam in hierdie huis en omgewing nie. Kranspoort is enig en uniek in soort. 'n Plek waar mens kan asem haal van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig is, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik. Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar. Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie pragtige bosveld eiendom te besoek.
Estimated monthly repayment
R 25 025
on a R 2 385 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
544 Lekkerbreek, Kranspoort, Middelburg, Mpumalanga
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Kranspoort
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 175 000
Del Judor
HouseR 2 900 000
Del Judor
HouseR 2 400 000
Secunda Central
HouseR 1 898 000
Delmas
HouseR 2 415 000
Reyno Ridge
TownhouseR 2 399 000
Die Heuwel
HouseR 2 200 000
White River Ext 18
HouseR 3 184 000
Ben Fleur