Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 680 000
’n Knus Bosveld-toevlug vir die Perfekte Aftrede As jy droom van ’n rustiger leefstyl waar veiligheid, natuur, gerief en goeie geselskap deel van jou alledaagse lewe is, behoort hierdie netjiese huisie in Die Oog Aftree Landgoed beslis op jou lys te wees. Gelee¨ slegs ongeveer 16 km buite Naboomspruit (Mookgophong), bied hierdie gewilde aftreelandgoed ’n besondere leefstyl vir diegene wat die beste van die Bosveld wil geniet sonder om geriewe en aktiwiteite prys te gee. Die huisie bied 2 gemaklike slaapkamers en 1 badkamer, met ’n oopplan-kombuis, eethoekie en sit-/TV-kamer wat ’n praktiese en aangename leefruimte skep. Die toegemaakte patio is ’n heerlike verlenging van die leefarea en bied die ideale plek om soggens rustig koffie te drink, ’n boek te lees of saam met vriende te kuier. Buite is daar ’n netjiese grasdak-struktuur, ’n geplaveide area vir potplante en ’n enkele motorafdak. Die inverter bied boonop gemoedsrus en ekstra gerief tydens kragonderbrekings. Een van die groot voordele van hierdie eiendom is sy gerieflike ligging binne die landgoed, naby die eetsaal en verwarmde swembad. Dit maak dit maklik om deel te wees van die sosiale lewe en aktiwiteite wat Die Oog so besonders maak. Die maandelikse heffing bied uitstekende waarde en sluit gebouversekering, weeklikse tuindienste, twee uur se binnenshuise skoonmaak per week en vullisverwydering in. Eienaars het gratis toegang tot die landgoed se fasiliteite, insluitend die groot verwarmde swembad en natuurreservaat. Hier gaan aftrede oor veel meer as net ’n huis. Die Oog se filosofie van “Aktiewe Veroudering” word weerspiee¨l in die verskeidenheid aktiwiteite wat aangebied word. Vir ekstra gemoedsrus is daar tans ’n 29-bed sorgsentrum op die landgoed, terwyl verdere ontwikkelings met die SAVF beplan word, insluitend ’n 127bed Alzheimer- en Dementia-eenheid en mediese sentrum. En dan is daar natuurlik die Bosveld self. Die Oog bied ’n besondere natuurlike omgewing waar jy die rustigheid van die natuur kan waardeer en gereeld bosbokkies, njalas, muishonde, tarentale, fisante en talle voe¨lspesies kan sien. Die naglewe bring selfs die besondere wolstert-nagapies en klein nagapies te voorskyn. Hierdie is ’n plek waar jy nie net aftree nie – jy begin ’n nuwe hoofstuk van rustigheid, veiligheid, vriendskap en aktiewe Bosveld-lewe. Kom kyk gerus – jou nuwe tuiste in Die Oog wag dalk reeds vir jou. Terwyl alle pogings aangewend is om die akkuraatheid van die inligting wat verskaf is te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie verantwoordelik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en behoort onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer te word.
Estimated monthly repayment
R 6 421
on a R 612 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Fair-value check
Good valuePriced 32% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 50 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Listed by
Tshepo Jacobs
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
Flat / ApartmentR 655 000
Annadale
HouseR 570 130
Lephalale
Flat / ApartmentR 550 000
Onverwacht
TownhouseR 675 000
Annadale
Flat / ApartmentR 560 000
Onverwacht
HouseR 785 000
Bela Bela
HouseR 600 000
Mankweng
TownhouseR 875 000
Bendor