Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 2 150 000
Is u op soek na 'n moderne, energie-doeltreffende woning in 'n veilige aftreeoord? Hierdie besonder netjiese 3-slaapkamer, 2-badkamer woning in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed" bied die ideale kombinasie van gerief, ruimte, veiligheid en rustige Bosveld-leefstyl. Kom ervaar die lig en ruimte van die oopplan-sit- en eetkamer, waar familie en vriende saam nuwe herinneringe kan skep. Die praktiese kombuis met ruim kasruimte maak daaglikse lewe maklik en aangenaam. Die woning beskik oor drie ruim slaapkamers, waarvan twee met pragtige houtvloere afgewerk is en die derde netjies getee¨l is. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer en skuifdeure wat na die privaat tuin oopmaak – die ideale plek om elke oggend die rustige Bosveld-atmosfeer te geniet. 'n Tweede badkamer voorsien gerieflik in die behoeftes van familie en gaste. ' n Groot pluspunt van hierdie woning is die 8kW sonkragstelsel met 'n 20kW batterypak. Hierdie waardevolle toevoeging bied betroubare rugsteunkrag, verlaag elektrisiteitskoste en verseker gemoedsrus – 'n uitstekende belegging vir die toekoms. Verdere kenmerke: Enkelmotorhuis. Dubbele motorafdak. Binnebraai vir gesellige onthaal deur die jaar. Plafonwaaiers. Gehalte-afwerkings. Ruim ingeboude kasruimte. Netjiese, privaat tuin. Om te kan deel en te woon in hier die Alternatiewe Aftree Landgoed beteken om deel te wees van 'n veilige, leefstylgerigte gemeenskap waar u elke dag die Bosveld se natuurskoon en ander aktiwireite kan geniet. Of u nou wil afskaal sonder om op ruimte en gerief in te boet, of op soek is na 'n veilige aftreewoning met moderne energiebesparende eienskappe, hierdie instapklare woning bied uitsonderlike waarde. Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Skakel vandag nog om 'n privaat besigtiging te ree¨l en ontdek die unieke leefstyl wat Die Oog Aftree Landgoed bied.
Estimated monthly repayment
R 20 303
on a R 1 935 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 56% above comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 79 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Thandi Govender
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
TownhouseR 1 570 000
Bendor
HouseR 2 500 000
Aquapark
HouseR 2 500 000
Flora Park
TownhouseR 1 650 000
Waterberry Country Estate
HouseR 2 600 000
Flora Park
HouseR 1 770 000
Thabazimbi
HouseR 2 120 700
Ivy Park
HouseR 2 500 000
Tzangeni