Find it.Tour it.Trust it.
















House1 / 17Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
K196, Kapokboslaan, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 699 000
Ontdek hierdie pragtige vyf-slaapkamer steenhuis geleë in Klein Geluk, Orania – die ideale kombinasie van ruimte, gerief en gesinslewe. Hierdie netjiese en goed beplande woning bied 5 ruim slaapkamers en 2 badkamers, waarvan die hoofslaapkamer beskik oor ’n privaat en suite badkamer. Die ruim oopplan kombuis vorm die hart van die huis en vloei natuurlik saam met die gesellige familiekamer en eetarea om ’n gemaklike leef- en kuieromgewing te skep. Die leefareas is ontwerp met praktiese gesinsgebruik in gedagte en bied genoeg ruimte vir die hele huishouding. Buite word die leefervaring verder aangevul deur ’n stoep met ingeboude baksteenbraai – ideaal vir onthaal en rustige kuiergeleenthede – terwyl die afdakparkeering beskerming vir voertuie bied. Die eiendom is geleë op ’n erf van 364 m² met ’n huisoppervlakte van 148 m² en bied ’n uitstekende geleentheid vir kopers wat op soek is na ’n ruim, instapklare gesinshuis in die unieke gemeenskap van Orania. Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is 'n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet 'n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Estimated monthly repayment
R 16 044
on a R 1 529 100 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
K196, Kapokboslaan, Orania, Orania, Northern Cape
Listed by
Thandi Taylor
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 720 000
Port Nolloth
HouseR 1 269 000
Groblershoop
HouseR 1 395 000
Delportshoop
HouseR 1 200 000
Minerva Gardens
HouseR 1 630 000
South Ridge
HouseR 1 885 000
Homestead
PlotR 1 864 200
Hopetown
HouseR 1 400 000
Mcdougall''s Bay